Speel Saam en Teken – 1

Ons Kerk is hierdie jaar vyftig jaar oud en ons is baie bly dat ons nog kan kerk
hou en kan Sondagskool toe kom om meer van die Here Jesus te leer.

Kelly von Wielligh (9) het vir ons ‘n pragtige prentjie geteken van Mindalore
se kerkgebou. Alles is daarop: die kloktoring, gedenkmuur, Kerkgebou, akkerboom
en natuurlik die lekker bankies onder die boom waar daar al baie lekker gekuier is!

As daar van julle kinders is wat ook graag vir die Tussen Ons ‘n prentjie wil teken van ons Kerk is julle baie welkom om die prentjie vir Henning te gee en ons sal dit graag plaas.”

Nog Speletjies vir die hele familie
Speel Saam met Jannie en Sannie
Speel Saam – en soek vir Moses
Speel Saam – En Vind 30 Boeke Ot en NT
Iets Om Te Onthou

Plasing No 0166
NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore

Leave a Reply

Your email address will not be published.