Kersboodskap van die Jeugleier Span So staan ons weereens aan die einde van nog ‘n jaar. ‘n Tawwe een met baie uitdagings, maar weereens het nie een van die uitdagings ons onder gekry nie. Ek kan nie anders as om te dink aan die bekende Voetspore verhaal nie. Daar waar ons net een stel spore […]
Author: Adriaan Gross
My Baadjie of My Vriendskap?
My Baadjie of my vriendskap? (‘n Turkse Volksverhaal uit “Stories vir die lewe—Omnibus” Lux Verbi) Daar was een aand ‘n feesmaal in die huis van Halil, die ryk man van die dorp. Rabbi Moses is ook genooi, maar hy het die hele dag op die lande gewerk en dit was al sononder toe hy hom […]
Jeug – Julie 2021
Dagsê al julle asemrowende klomp jongmense! Jong, hier staan ons nou alweer aan die einde van die kwartaal, met ń welverdiende ruskansie wat voor ons lê, na ń tawwe tydjie wat agter ons lê. Ek praat nie ń enkele leun as ek sê hoe trots ek is op NG Mindalore se jeug nie. Daar is […]
Speel saam met Jannie en Sannie
Nog Speletjies vir die heel familieSpeel Saam en Teken – 1Speel Saam – en soek vir MosesIets Om Te Onthou Plasing No 0157NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore
Speel Saam en Teken – 1
Ons Kerk is hierdie jaar vyftig jaar oud en ons is baie bly dat ons nog kan kerk hou en kan Sondagskool toe kom om meer van die Here Jesus te leer. Kelly von Wielligh (9) het vir ons ‘n pragtige prentjie geteken van Mindalore se kerkgebou. Alles is daarop: die kloktoring, gedenkmuur, Kerkgebou, akkerboom […]
Speel Saam – Blokkiesraaisel 1
Diere in die Bybel. Nog Speletjies vir die hele familieSpeel Saam met Jannie en SannieSpeel Saam en Teken – 1Speel Saam – en soek vir MosesIets Om Te Onthou Plasing No 0155NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore
Jeug – Belydenis Groep 2021
Materiaal vir hierdie blad sal binnekort geplaas word. Nog Sielskos Vir Die Lewens PadLeesrooster Junie 2021Veertig Dae en Veertig NagteDagboek Plasing No 0015
Jeug – No Limits
Die inhoud van hierdie bladsy sal binnekort geplaas word. Nog Sielskos Vir Die Lewens PadJeug – Belydenis Groep 2021Jeug – KinderkerkJeug – Little Warriors Plasing No 0018
Jeug – Little Warriors
Die inhoud van hierdie bladsy sal binnekort geplaas word. Nog Sielskos Vir Die Lewens PadJeug – No LimitsJeug – KinderkerkEn jou antwoord is – Laat die KindersPlasing No 0020
Jeug – Kinderkerk
Die inhoud van hierdie bladsy sal binnekort geplaas word. Nog Sielskos Vir Die Lewens PadJeug – No LimitsJeug Leiers gaan terug skool toeJeug – Little Warriors Plasing No 0022