
Dit is met ‘n seer hart dat ek totsiens sê aan NG Kerk Mindalore. Vir die afgelope 17jaar was dit die huis van Blink Dance Studio. Soveel kinders het in Mindalore se deure gestap. Die saal was nie net ‘n saal vir hulle nie, maar ‘n plek van veiligheid, ondersteuning en ‘n plek waar hulle […]