NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Goue Jeug

Groep vir die ouer mense van ons gemeenskap.

Van Skulpies tot Kruis

November 15, 2021March 11, 2022 Snuffeltjie Leave a comment Groepe, Goue Jeug

Mindalore se Goue Jeug is ‘n groep mense wat daarvan hou om te skep en nuwe dinge te leer. Met die Oktober samekoms het ons al daardie jare se skulpies wat ons so langs die strande opgetel het, op houtkruise geplak. Elkeen het sy eie unieke kruis gemaak met ‘n kombinasie van skulpies en papier […]

Continue reading


Speel maak die lewe ‘n fees

October 25, 2021March 11, 2022 Snuffeltjie Leave a comment Goue Jeug

Die Spreekwoord sê: “Mens is nooit te oud om te leer nie”, maar vir die Goue Jeug is die . spreekwoord waar: “Mens is nooit te oud om te speel nie!” Donderdag 16 September het die Goue Jeug ‘n speletjies dag gehou. Dit was Rummy Cub, Dominos en sommer lekker saam wees. Ons het in […]

Continue reading


Goue Jeug laat waai met pannekoek!

June 2, 2021July 4, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Goue Jeug

As daar nou iets is waarna mens se innerlike smag in hierdie koue weer, dan is dit ‘n lekker warm pannekoek!Die Goue Jeug het besluit om Pannekoek te bak vir fondsinsameling en bestellings van die Gemeente gekry.Eers is al die COVID reëls nagekom en almal se temperature is gemeet en is hulle gesaniteer. Gemasker en […]

Continue reading


Goue Jeug skop Jaar Af

May 3, 2021June 27, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Groepe, Goue Jeug

Die inhoud van hierdie bladsy sal binnekort geplaas word. Mostert Egpaar 60 Jaar getroudSkittervroue UitnodigingGoue Jeug Laat Waai Met Pannekoek Plasing No 0009

Continue reading


Paws for People

April 4, 2012August 19, 2021 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis, Goue Jeug

Goue Jeug word Ingelig en vermaak Diere het maar net die manier om mense se lewens te verander.  Lesley de Klerk van “Paws for People” het vir ons Goue Jeug kom vertel hoe hulle in hospitale ingaan met die honde om die pasiënte te gaan besoek.  “Paws for People” is ‘n organisasie wat opgeleide honde […]

Continue reading


Goue Jeug – Des 2011 – Iets uit Niks

November 7, 2011July 4, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Groepe, Goue Jeug

Die Goue Jeug is beslis nie ‘n geleentheid vir agteroorsit en sanik oor oud word nie, nee, hier word ons kreatiwiteit uitgebou, leer ons nuwe dinge en word vriendskapsbande gesmee wat onlosmaaklik is.   Met ons laaste byeenkoms het Babs Matthysen ons kom leer om uit weggooi goed, iets nuuts te maak om jou huis […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress