Gebed is ‘n gesprek met God – Mark 14:32-42

Lydensweek 2 – Sondag 6 Maart 2022 Inleiding: Vandag is die tweede Lydings Sondag.  Verlede week het ons gepraat oor die Nagmaal en die betekenis van die Nagmaal.  Vandag gaan ons gesels oor gebed en spesifiek kyk na tekste waar Jesus oor gebed praat.  Die gebeure in die tuin van Getsemane na die nagmaal sien […]

Continue reading


My Hulp kom van dié Here – Ps121

Ps 121:1 is ons gemeente se Jaartema vir 2022.  Met die geskiedenis van die afgelope 2 jaar is dit goed dat ons  ‘n plan of ‘n strategie het van hoe ons hierdie jaar met sy uitdagings gaan aanpak. Treetjie vir Treetjie Ons ken mos die gesegde “Hoe eet ons ‘n olifant…  Happie vir happie.”  Kom […]

Continue reading


As gebou van God, glo ons in die opstanding na die dood Luk 20:27-40

Advent Sondag Een – HOOP Vandag is die eerste Sondag van Advent en die fokus is op HOOP. Hoop op die aarde Hoop op die Verlosser Die Geboorte van Jesus het hoop gebring vir die mense.  Die Engele het aangekondig dat dit juis Hy is wat die Verlosser vir die wêreld gaan wees, maar soos […]

Continue reading