Wie is Ons

Ons kerkkompleks is geleë in Richardsonlaan 30 – 32,(hoek van Hendrik Potgieterstraat)in Mindalore) – Google Map-verwysings 26 ° 08’13.7 “S 27 ° 49’32.6” E of-26.137139, 27.825722, Google sal antwoord dat die adres Richardsonlaan 584 is, maar u kan dit ignoreer. Telefoon Nommers van Bestuur NG Mindalore is ‘n gemeente wat afgestig het van NG Witpoortjie […]

Continue reading