Jeug Kamp 2013

Eerstens wil ek net ons Hemelse Vader bedank vir die suksesvolle jeugkamp van 15-17 Februarie 2013. Ook wil ek net die kinders weereens bedank vir die goeie gees en gesindheid wat onder julle almal, klein en groot was. Ek is bly om te sê almal het hul kant gebring. Laastens vir al die jeugleiers, baie dankie vir jul opoffering, geduld, en entoesiasme waarmee julle bygedra het tot die sukses van die kamp. En dan die tannies wat gesorg het vir die kos…… Baie Baie dankie, dit word regtig waardeer, want ek glo almal sal saamstem dis nie baie lekker om van oggend tot aand in die kombuis doenig te wees nie.

Dan om vir die kinders wat ongelukkig nie kon saamkom nie, en vir die ouers wil ek graag ‘n verkorte weergawe van ons kamptema aanbieding met julle deel.

Jesus,  You’re my Superhero Jeugkamp 2013 Rocky Valley
(Die artikel oor die kamp waarna gewys word is ongelukkig nie beskikbaar nie) – Snuffeltjie

Sien Ook
Geloof van ‘n Kind
Wie is jou Held?
Wie is jou SuperHero?
Die God van die Onmoontlike
Luister – God Roep – Kamp 2012

Plasing No 0179

Hoof Foto Danksy Pexels

Leave a Reply

Your email address will not be published.