Mindalore groet vir Oom Flip

Op Maandag 11 Oktober het ons gemeente saam met die Botha familie afskeid geneem van ons oudste lidmaat, naamlik Oom Flip Botha. Oom Flip is op 1 Oktober 1929 gebore. Verlede jaar, in die Oktober uitgawe van Tussen Ons, het ons ‘n artikel oor Oom Flip se lewe geplaas.

Op 8 September 2021 is Oom Flip, kort voor sy 92e verjaarsdag, oorlede. Oom Flip se suster, Tannie Lette Papenfus en Tannie Breetjie was kamermaats tydens hul universiteits jare en dit is waar Oom Flip en Tannie Breetjie mekaar ontmoet het.

Ons gemeente is saam met die familie hartseer oor die verlies van sy afsterwe.

Brokkies Uit Ons Geskiedenis en die pad saam met Oom Flip

Veertig jaar van God se Alomteenwoordigheid
Mostert Egpaar 60 jaar getroud
Tien jaar saam met Mindalore
Mindalore is 50 – Ontmoet die Argitek
Mindalore Jaartemas

Plasing No 0334

Leave a Reply

Your email address will not be published.