Onthou Julle Nog

Fotos van 2005 – 2011

Dis mos so lekker om weer deur ou fotos te kyk! Ons gaan so bietjie op ‘n nostalgiese reis deur die afgelope 10 jaar.  Geniet dit!  Ons is werklik ’n bevoorregte Gemeente! Dis wonderlik om deel te wees van so ‘n geesvervulde Gemeente! “No -Limits with God!”

Hierdie fotos van 2005- 2011 was in die Julie 2012 Tussen Ons. So nou het ons eksemplare van eksemplare (klink vir my ek het ook outyds se woorde hier ook!)





Nog Sielskos Vir Die Lewensreis
Leef Uit Jou Gawes
Pienk Bladsye
Luister – God Roep Jou – Kamp 2012
Plasing No 0133
NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore

Leave a Reply

Your email address will not be published.