NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Aanbidding en Lofprysing

As Gebou van God is ons die Kerk!

October 31, 2021March 11, 2022 Henning Mostert Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Sielskos vir die Lewensreis, Preek Notas

Mark 11:15 – 19 Daar is net een plek in die Bybel waar ons lees dat Jesus Sy humeur verloor het en dit was hier by die tempel in Jerusalem. Nogal in “die stad van Vrede” waar Jesus Sy humeur verloor het en dit by die Tempel wat die Heiligste plek in die stad is […]

Continue reading


Julle is in die wêreld soos lig wat in die donker skyn

October 26, 2021March 11, 2022 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies In my soektog na die gedig van CL Leipoldt “Oktober maand”  het ek op my ou FAK sang bundel afgekom. (Uittreksels van Gedigte en liedere kom uit die FAK.) “Dis die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand.“ Dit herinner my daaraan dat God alles goed gemaak het. As ons na […]

Continue reading


Ek wil die Here loof – Ps 103

July 11, 2021August 19, 2021 Henning Mostert Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis, Preek Notas

Te midde van al die gebeure waarin ons vandag is, is dit nodig dat ons ook na die mooi en die positiewe om ons moet kyk. Verlede week het ons saam gebid en ons harte voor die Here uitgestort.  Vandag gaan ons saam met Dawid ook vir God dankie sê vir die mooi, die positiewe […]

Continue reading


n Vrou se Gebed

July 5, 2021July 19, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Tussen Hakkies

‘n Vrou se Gebed “Here, gee my asseblief geloof soos Sara sodat ek seker kan wees van die dinge waarop ek hoop.Gee my dan trane van hoop soos Hanna. Ek vra ook vir Ragab se waagmoed, sodat reg sal geskied.Mag Debora se leierskap my helpom die regte keuses te maak. … Ek vra ook klein bietjie van Delila se […]

Continue reading


Jeug – Julie 2021

July 1, 2021July 7, 2021 Adriaan Gross Leave a comment Jeug - Little Warriors, Jeug - No Limits, Jeug, Uncategorized

Dagsê al julle asemrowende klomp jongmense! Jong, hier staan ons nou alweer aan die einde van die kwartaal, met ń welverdiende ruskansie wat voor ons lê, na ń tawwe tydjie wat agter ons lê. Ek praat nie ń enkele leun as ek sê hoe trots ek is op NG Mindalore se jeug nie. Daar is […]

Continue reading


Ek wil die Here loof

April 5, 2020June 23, 2021 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies  Ek word vanoggend wakker met die lied “ Loof die Heer Hy is goed “ in my gedagtes. Inteendeel, ek word meeste oggende wakker met ‘n lied in my kop. Glo my, dit gaan ook nie altyd klop disselboom met my nie, maar ek weet God het my lief en […]

Continue reading


Casting Crown Konsert

August 5, 2014July 21, 2021 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

27 JUNIE 2014 Weke se wag het uiteindelik aangebreek op 27 Junie en het ons as ‘n groepie van No-Limits met groot opgewondenheid vertrek na die Casting Crowns konsert by die Rhema Kerk in Randburg. Duisende mense saam, almal met een doel voor oë, dat hulle daar is om Jesus Christus te kom aanbid tydens […]

Continue reading


Lewende Brood Fees

July 9, 2014July 21, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

Die Diakens van Mindalore het ‘n paar jaar gelede besluit dat ons Pinkster op ‘n besondere manier moet vier.  Hierdie besluit het geboorte gegee aan die Lewende Brood Fees. Met hierdie fees word ons herinner aan Jesus se woorde in Johannes 6:33-58. Jesus is die Lewende brood en ons moet hierdie  Lewende Brood eet sodat […]

Continue reading


Psalm 23 – Vanuit ‘n Ander Oogpunt

July 2, 2014July 19, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis, Tussen Hakkies

Ek deel graag met julle die volgende uiteensetting van Psalm 23. Dit laat mens bietjie dieper dink oor wat daarin staan: ooOoo This is an eye opener; some probably never thought nor looked at this Psalm in this way, even though they say it over and over again. The Lord is my Shepherd:That’s Relationship! I […]

Continue reading


Jesus is Ons A tot Z

February 7, 2014July 8, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Tussen Hakkies

Ander Prosa en PoesieKalahari GebedAi TogEenvoudige Reelsn Vrou se GebedRaad Vir ElkeenKeuses Psalm Min EenPsalm Min TweePlasing No 0261

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress