
Ek kry altyd so ‘n opgewondenheid hier diep binne in my soos ons nader beweeg aan die herdenking van Jesus se geboorte op aarde. Kersfees tyd, ‘n tyd vir kuier saam met familie en vriende. Volwaardig ‘n fees tyd. Hierdie Kersfees wil ek jou herinner om jou nie met of teen enige iemand te vergelyk […]