As gebou van God, glo ons in die opstanding na die dood Luk 20:27-40

Advent Sondag Een – HOOP Vandag is die eerste Sondag van Advent en die fokus is op HOOP. Hoop op die aarde Hoop op die Verlosser Die Geboorte van Jesus het hoop gebring vir die mense.  Die Engele het aangekondig dat dit juis Hy is wat die Verlosser vir die wêreld gaan wees, maar soos […]

Continue reading