NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Bybel en Bybel Lees

Leesrooster – Augustus 2021

August 1, 2021September 1, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Dagboek, Maandelikse Leesrooster

V Vorige LeesroostersLeesrooster Junie 2021 Leesrooster Mei 2021 Nog Sielskos Vir Die LewensreisHoe Lyk Jou Psalm? Psalm Min Een Psalm Min Twee Plasing No 0313

Continue reading


Kinders dink anders – of nie? – Deel 4

May 26, 2021July 4, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Jeug

Hie is ons by die laaste van die kinder se gunsteling versies van Kamp 2021. Lees saam met my tot die einde. Ek waarborg jou dat dit die moeite werd is. Psalm 117 – “Prys die Here, alle nasies,loof Hom, alle volke,want sy liefde vir ons is sterk,aan die trou van die Here is daar […]

Continue reading


Kinders dink anders – of nie? – Deel 3

May 26, 2021July 4, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Jeug

Nou Ja, ons is halfpad deur die lys van gunsteling verse van die kinders wat in 2021 gekamp het. Kom, on blaai die papiere om, een vir een en begin sien dat met God is dit inderdaad “No Limits” Nog ‘n gunsteling uit Spreuke was 3:6 – “Ken hom in alles wat jy doen en […]

Continue reading


Kinders dink anders – of nie? – Deel 2

May 26, 2021July 4, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Jeug

Deel 2 in ‘n reeks van 4 Julle sal onthou dat die kinders was gevra om hulle gunsteling bybel vers uit te skryf en saam kamp toe te neem. Hier langs my is ‘n hoop papier, vol Prestik, ‘n helder groene, , helder oranje, een gelamineerd, meeste A4, ander kleiner en almal onderste bo. Maak […]

Continue reading


Kinders dink anders – of nie? – Deel 1

May 26, 2021August 4, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Jeug

Die kinders van Mindalore het onlangs gaan kamp onder baie streng gesondheids reels. Oom Riaan was soort van aangestel as die Masker Offisier. Sy terugvoer was dat die kinders nie een keer die reels verontagsaam nie. Buite en uitmekaar uit en die maskers was vinnig af, maar sodra hulle binne gekom het was hulle maskers […]

Continue reading


Jeug – Belydenis Groep 2021

May 3, 2021June 27, 2021 Adriaan Gross Leave a comment Jeug - Belydenis Groep 2021, Jeug

Materiaal vir hierdie blad sal binnekort geplaas word. Nog Sielskos Vir Die Lewens PadLeesrooster Junie 2021Veertig Dae en Veertig NagteDagboek Plasing No 0015

Continue reading


Leesrooster vir Junie 2021

May 3, 2021August 1, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Maandelikse Leesrooster, Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Bybel lees Week 133  1 – 5 Junie As God se bou verstaan ons tekens. Dinsdag    Matt 15:21-28 Woensdag  Mrk 7:31-8:9  Donderdag Mat 15:29-38 Vrydag  Mrk 8:10-26 Saterdag Mat 15:39-16:12 6 Junie Mark 3:35 en Mat 16:4 Bybel lees Week 134 7 – 12 Junie As gebou van God vertrou ons Jesus Maandag  Mrk 6:30-46 […]

Continue reading


Leesrooster vir Mei 2021

May 3, 2021June 22, 2021 Henning Mostert Leave a comment Maandelikse Leesrooster, Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Datum Tekste om te lees: 2e Kwartaal 2021 Bybel lees Week 129 3-8 Mei As gebou van God is ons wedergebore Maandag Joh 2:1-11Dinsdag  Joh 2:12- 22 Woensdag Joh 2:23-3:21       Donderdag Joh 3:22-36     Vrydag Joh 4:1-26   Saterdag Joh 4:27-42 9 Mei Joh 3:5 Bybel lees Week 130 10 -15 Mei As gebou van God glo […]

Continue reading


Belydenis Kamp – 2014

July 17, 2014July 21, 2021 Henning Mostert Leave a comment Jeug

TEMA – Is God “Real”? Belydenisklas kamp 2014 Was iets baie besonders – by die see!! Dis seker die grootste droom wat waar geword het.  Die mees onmoontlike het waar geword nadat Amanda en Clive Donaldson (Mense wat ons nie eers geken het nie) hulle strandhuis in Southport vir ons beskikbaar gestel het. Met groot […]

Continue reading


Mannekamp – 2014

April 4, 2014August 19, 2021 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

By Klipdraai Die naweek van 21 -23 Maart het 18 manne van Mindalore by Klipdraai gaan kamp. Gerat vir die groot visvang ekspedisie van die eeu.    Wat ‘n lekker plek om te gaan kamp, ons het laer getrek en ons kombuis in die middel van die laer opgeslaan. Ek is seker ou Oom Andries […]

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress