
As plaaskind is die afhanklikheid van reën seker een van die emosies wat nooit uit mens verdwyn nie. In die stad is dit maklik om sonder reën klaar te kom, jy maak die kraan oop en daar is water. Jy sit ‘n sproeier voor aan die tuinslang en vergeet van die derduisende druppels water wat […]