
Ek hoor nou die dag iemand sê : “Jong daai ou kan jy glad nie vertrou nie. Ek het nog nooit gesien dat hy aan iets of iemand getrou is nie.” Sjoe, dis darem jammer dat ons so van mense praat, maar dis ook ongelukkig in sommige mense se lewens waar. Jy kan hul dood […]