NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Getrouheid

God Is Getrou

March 3, 2014August 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

Ek hoor nou die dag iemand sê : “Jong daai ou kan jy glad nie vertrou nie. Ek het nog nooit gesien dat hy aan iets of iemand getrou is nie.” Sjoe, dis darem jammer dat ons so van mense praat, maar dis ook ongelukkig in sommige mense se lewens waar. Jy kan hul dood […]

Continue reading


Aanslag op die jeug

March 5, 2012June 23, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Daniel 1 vs 3-8 en vs17 Die koning het vir Aspenas, sy hoofpaleisbeampte, beveel om uit die Israeliete jongmanne na die paleis toe te bring, uit die koninklike geslag en uit die geslag van vername mense.  [4] Die jongmanne moes sonder liggaamsgebrek wees, mooi, toegerus met kennis, verstandig, bekwaam en in staat om in die […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress