NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

God is in Beheer

Vergeet Gister – Ons Het Werk Om Te Doen

July 3, 2021July 3, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Tussen Hakkies, Brokkies uit ons geskiedenis

Ons kan almal sien dat die foto hierbo gemanipuleer is, maar dit vertel nietemin ‘n verhaal en ‘n waardevolle prentjie daarby. As u mooi kyk of die beeld vergroot, sal u sien dat elke stuk hout die een of ander onvolmaaktheid het. Dit kan barste hê, dit kan verkeerd gevorm word, daar kan bas wees […]

Continue reading


As die Here die huis nie bou nie! Ps 127

January 24, 2021June 22, 2021 Henning Mostert Leave a comment Preek Notas

‘n Pelgrimslied. Van Salomo.   1 As die Here die huis nie bou nie,   swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs.   As die Here die stad nie beskerm nie,  waak dié wat dit beskerm, tevergeefs. 2 Tevergeefs dat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap   om met moeite ‘n bestaan te maak. Vir […]

Continue reading


Limitless

September 7, 2014August 19, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis, Jeug

Joint Venture saam met NG Kerk Witpoortjie Een van die groot probleme, nie net in ons kerk nie maar reg oor Suid Afrika is nadat die jong volwassenes aangeneem en voorgestel is die kerke verlaat en dan maak hulle gewoonlik weer hul verskyning sodra kinders gedoop moet word. Dit los ’n groot gaping van ouderdom […]

Continue reading


Worrying About Tomorrow

March 3, 2014July 19, 2021 Die Ontdekker Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit God se Skatkamer

STEALS THE JOY OF TODAY. Ons almal het dit al gehoor maar dit maak die daaglikse bekommernisse nie ligter nie. Werk, finansies, opvoeding, opleidings, gesondheid en sommer net “wat hou die toekoms vir my in,” is maar net ’n paar voorbeelde van wat ons in die nagte wakker hou.  Die Here het nooit vir ons […]

Continue reading


Tou Opgooi

August 5, 2013July 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies My Ma het altyd gesê : “Jy weetwat jy nou is, maar jy weet nie wat jy netnou is nie.” Dis so waar!  ‘n Mens se lewe kan in ‘n japtrap verander. Al konstante is Jesus Christus. Hy is onder elke omstandigheid by jou. Hy het jou baie lief. Psalm […]

Continue reading


Die Kerk Vir Vandag

July 1, 2013July 4, 2021 Henning Mostert Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis

Orals in die media hoor ons dat die kerk moet verander.  Daar is soveel redes wat die geleerdes uitdink om die relevansie van die kerk te probeer verduidelik.  Orals probeer Predikante antwoorde soek hoekom kerke leeg raak. Waar het dinge dan verkeerd gegaan?Het mense dan nie meer vir God nodig in hulle lewens nie? Is Godsdiens regtig […]

Continue reading


Job

July 1, 2013July 4, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Die laaste Bybel boek wat ons die kwartaal gehandel het was Job. Ek is seker julle sal almal saamstem dat ons elkeen iets uit die verhaal kon leer. Ten minste is die boek nou nie net meer ‘n vervelige verhaal vol dialoog nie tussen Job en sy vriende en uiteindelik God nie. Nee, die verhaal […]

Continue reading


Vertrou My, My Seun

June 3, 2013July 4, 2021 Die Ontdekker Leave a comment Uit God se Skatkamer

Net nou die dag was my seun besig met iets waarmee hy vreeslik gesukkel het. Ek het hom dop gehou sonder om ’n woord te sê. Uit moedeloosheid het hy dit op die grond neer gegooi en geskree, “ek kry dit nie reg nie!”Ek het hom saggies aan sy skouer geneem en terug gevat na […]

Continue reading


Wipwaentjie

September 5, 2011June 22, 2021 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

Voel dit soms vir julle of julle in ‘n wipwaentjie (roller coaster) ry? Wel. het jy al mooi opgelet dat daar ‘n baie spesifieke baan is waarop die waentjie gaan?  Verder nog, dat wanneer jy in daardie waentjie klim sit die persoon wat die baan beheer ‘n veiligheidsgordel om jou om jou veilig te hou.  […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress