
Mark 11:15 – 19 Daar is net een plek in die Bybel waar ons lees dat Jesus Sy humeur verloor het en dit was hier by die tempel in Jerusalem. Nogal in “die stad van Vrede” waar Jesus Sy humeur verloor het en dit by die Tempel wat die Heiligste plek in die stad is […]