NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

God Ken Jou Gedagtes

My Baadjie of My Vriendskap?

August 4, 2021August 19, 2021 Adriaan Gross Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Sielskos vir die Lewensreis, Jeug

My Baadjie of my vriendskap? (‘n Turkse Volksverhaal uit “Stories vir die lewe—Omnibus” Lux Verbi) Daar was een aand ‘n feesmaal in die huis van Halil, die ryk man van die dorp.  Rabbi Moses is ook genooi, maar hy het die hele dag op die lande gewerk en dit was al sononder toe hy hom […]

Continue reading


Vier Fees Elke Dag

July 15, 2014July 21, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

Sjoe ons het darem nou vir jou ‘n paar dae gevier! Eers Moedersdag toe Vadersdag en boonop nog n publieke vakansiedag om Jeugdag te vier.  Dis nogal lekker né? Dit het my net laat besef dat ons elke dag iets het om te vier. Elke dag is ‘n dag uit God se hand.  Dis ‘n […]

Continue reading


Beskerming

September 2, 2013August 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

Ek ry nou die dag in die straat af en sien die hoë heining en diefwering by al die huise. Dis nogal erg hoe ons, ons huise en eiendom beveilig. Dis reg, ons moet dit doen, want ons is Rentmeesters van dit wat God ons hier op aarde geskenk het. Ek wonder net of ons, […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress