
Kersfees Is Vir Almal As daar een fees is wat die hele aarde se mense bymekaar bring, dan is dit Kersfees. Selfs die wat nie weet waaroor dit regtig gaan nie, vier ook Kersfees. Ek het ook al baie gewonder oor Kersfees. Oor die datum van 25e Desember, die persente, die boom en alles […]