‘n Heerlike Jagnaweek

Ons Jagnaweek kompetisie waaroor ons in verlede maand se Tussen Ons berig het, het plaasgevind tydens die naweek van 22-25 Julie op die pragtige plaas van Kobus en Mariska Meyer in Lephalale. Ons het vertrek uit die koue Krugersdorp  en Donderdag namiddag aangekom op Meyersrus. Oom Koot en tannie Hannie se gasvryheid ons sommer dadelik […]

Continue reading