NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Kuier Konsert

Wen ‘n Jag Naweek – Trekking

July 2, 2021August 4, 2021 Henning Mostert Leave a comment Fondsinsameling

Met die finansiële uitdagings wat ons gemeente tans ondervind, het Kobus en Mariska Meyer van die plaas Meyersrus in Ellisras vir ons gemeente ‘n jagnaweek geskenk as Fondsinsamelingsprojek om ons fondse te versterk . In die begin was die belangstelling maar traag want mense draai hul sente nou 5 keer om, maar op die einde […]

Continue reading


Kuierkonsert – 2013

September 2, 2013July 2, 2021 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis, Jeug, Fondsinsameling

Mindalore is nou werklik ‘n gemeente met talent!  Op Saterdagmiddag 3 Augustus het die motors begin aankom vir die “Mindalore got talent“ aand. Die saal was volgepak met mense wat kom saam kuier het! Ons het gesing en gedans en toneel gespeel vanuit die boonste gestoeltes! Die Jeuggroepe het almal deelgeneem om die aand ‘n […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress