Selfbeheersing

Galasiërs 5:22-23“22Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, 23nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.” Die Gees stel hulle in staat om hulleself goed te beheer sodat sonde nooit hoogty in hulle lewe vier nie. Dit is die vrug van selfbeheersing. Die Gees moet ons hiermee […]

Continue reading


Dagboek

Hierondeer is al die skakels na verjaarsdae lyste, huweliksherdenkings lyste, opkomende geleenthede en ander belangrike datums in ons gemeente en gemeentskap se jaar. Huweliksherdenking – Mei 2021Verjaarsdae – Mei 2021Leesrooster – Mei 2021Leesrooster – Junie 2021Verjaarsdae – Junie 2021Verjaarsdae – Julie 2021 Geestelike Groei Geleenthede Ons het drie bybelstudie geleenthede vir die gemeente, vrouens en […]

Continue reading