NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Moedeloos

As Gebou Van God Vertrou Ons Jesus

June 13, 2021July 11, 2021 Henning Mostert Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis, Preek Notas

– Matt 14 22-33 – Henning Mostert – Sondag 13 Junie 2021 Verlede Sondag het ‘n insident gebeur wat my lewe tot realiteit geruk het.  Die insident is nie van belang nie, maar dit wat daarna gebeur het, het my laat besef watse geestelike impak COVID op ons as mense het.  Hoe COVID ‘n vergestalting […]

Continue reading


‘n Jaar van Geestelike Groei

December 2, 2013July 5, 2021 Henning Mostert Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis

1 Januarie 2013 was God se boodskap aan my vir die jaar Openbaring 14:9-13.(Sien hieronder)  Dis is nie ‘n baie vleiende teks nie maar ‘n baie ernstige vermaning oor die oordeel van God en dat Hy besig is met ‘n suiwerings proses.  Veral v12 waarin ons as gelowiges gemaan word om te volhard in ons […]

Continue reading


Moedeloos en Sonder Hoop

November 4, 2013July 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies Dis al amper Kersfees en dit is nog altyd iets om na uit te sien. Familie en vriende wat saam kom, mooi musiek wat in die winkels speel en die lekker geur van braaivleis wat in die lug hang. Tog lyk baie mense vir my so moedeloos, so sonder hoop. […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress