Ons almal ken die uitdrukking :“Niks is nuut nie “ In ‘n sekere sin dit waar want dieselfde dinge gebeur oor en oor en dit frustreer ons. Tog is elke dag nuut. ‘n Nuwe begin. Elke dag kom die son op en gaan die son onder. Wat maak ek en jy met daardie nuwe dag? […]
Nader Tot God
Ons is Wedergebore
As gebou van God is ons Wedergebore -Joh 3:1-21 Sondag 9 Mei 2021 Die verhaal van Jesus en Nikodemus is vir elkeen wat homself of haarself ‘n Christen noem van groot waarde. Wie is Nikodemus? Fariseër – (The Pharisees asserted that God could and should be worshipped even away from the Temple and outside Jerusalem. To the Pharisees, […]
Wikkel Jou Tone
Wat moet jy doen as dit voel of jy nie meer kan voort gaan nie? Ons kan al die mooi Bybel versies oproep wat vir ons verduidelik hoe ons nie alleen is nie en hoe God ons sal dra deur die moeilike tye. Ons hoor almal sê dat die moeilike tyd in ons lewe daar […]
It’s About Time
“That don’t impress me much” is ‘n liedjie van Shania Twain wat nou die dag in my kop vas steek toe ek na ‘n praatjie luister van ‘n bekeerde Moslem. Hy vertel dat hy goeie dade “moes” doen om guns te wen by Allah. Dit is soos ‘n weegskaal waar goeie dade en slegte dade […]
Vier Fees Elke Dag
Sjoe ons het darem nou vir jou ‘n paar dae gevier! Eers Moedersdag toe Vadersdag en boonop nog n publieke vakansiedag om Jeugdag te vier. Dis nogal lekker né? Dit het my net laat besef dat ons elke dag iets het om te vier. Elke dag is ‘n dag uit God se hand. Dis ‘n […]
Happy Pilletjies
Die Ou Testament is uitgesproke daaroor dat die Christelike lewe ‘n lewe van vreugde en blydksap is: Psalm 37: 4. “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer”. Psalm 119:35. “Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde“Spreuke 8:30 “Ek het my kennis by Hom […]
Borsel Jou Tande
TANDEBORSEL EN GEBED IS LEWENSWYSES Ek hoor nou die dag ‘n mamma vir haar kind vra : “het jy jou tande geborsel “ Weet julle, gebed is soos tandeborsel. Ons kan nie sonder gebed deur die lewe gaan nie. Gebed is ‘n leefwyse. Ons is so geneig om vir ons self en eie belange te […]