
‘n Vrou se Gebed “Here, gee my asseblief geloof soos Sara sodat ek seker kan wees van die dinge waarop ek hoop.Gee my dan trane van hoop soos Hanna. Ek vra ook vir Ragab se waagmoed, sodat reg sal geskied.Mag Debora se leierskap my helpom die regte keuses te maak. … Ek vra ook klein bietjie van Delila se […]