DIE VERHAAL VAN HANNO HOOGENBOEZEM – ‘n TERUGGEVALLE SE GETUIENIS Ek lees nou die dag ‘n getuienis van ‘n “Goeie Kerkmens” en dit is asof ek hierdie verhaal talle maal van tevore gehoor het. Ek deel graag Hanno se storie . “ Ek het van kleins af ‘n redelike goeie lewe gelei, kerk toe gegaan […]
Sondes Bely
Keuses Beinvloed Jou Hele Lewe
Jeremia 6:16 Ons hele lewe is saamgestel uit keuses. Van eenvoudige keuses soos wat gaan ek aantrek? na meer intense keuses soos wat gaan ek studeer na skool? Moet ek van werk verander? Na nog meer intense keuses soos, is hierdie die liefde van my lewe met wie ek gaan trou? En dan die […]
Jeug Kamp 2014 – Tyd in Die Berge Met God
EN OOK MET MOSES EN DIE TIEN GEBOOIE Die naweek van 7-9 Februarie het die Gr4 tot 11’s van Mindalore by Rocky Valley gaan kamp. Dit was een groot fees van begin tot einde. 37 kinders was deel van die kamp en ons het ge-eet, berg geklim, lantern bekruip, geswem, boeresport gehou, PT-gedoen (wat eintlik […]
Waarvoor Gebruik Jy Dit?
Hier is drie items. ’n Kitaar, ’n tandeborsel, en ’n sak geld. ’n Kitaar is gemaak om mooi klanke te maak, maar ek sal dit nie kan gebruik om ’n spyker in ’n stuk hout in te slaan nie. Dit is goed om musiek te maak maar is glad nie as ’n hammer nie. Kyk […]
Gefokusde Gebed
GEBEDS VOLGORDE VAN LAND, REGEERDERS, NAASTE, FAMILIE en LAASTENS – SELF Gebed is die inhoud van die kommunikasie kanaal tussen God Drie Enig onderling en tussen die Drie Enige God en die mens waardeur energie vrykom om die wil van God uit te voer, met die doel om God onophoudelik te verheerlik. Daarom is gefokusde […]
Julle Sal Krag Ontvang.
SLEUTEL FRASE – JULLE SAL KRAG ONTVANG WANNEER……… Onlangs is ek herinner hoeveel krag en owerheid ons het as kinders van God het. Jesus het gesê ons sal wonders doen en selfs meer. Ons is beveel om mense te genees en duiwels uit te dryf. Ons sal op die slang se kop kan trap – […]
Borsel Jou Tande
TANDEBORSEL EN GEBED IS LEWENSWYSES Ek hoor nou die dag ‘n mamma vir haar kind vra : “het jy jou tande geborsel “ Weet julle, gebed is soos tandeborsel. Ons kan nie sonder gebed deur die lewe gaan nie. Gebed is ‘n leefwyse. Ons is so geneig om vir ons self en eie belange te […]
Iets Baie Besonders
Verlede maand het ons nuwe boeties en sussies in God se Familie in verwelkom, maar wat nou? Vir sommige mense is daar dadelik ’n verandering maar vir ander nie… as jy een van hulle is het ek baie goeie nuus. Dalk het jy iets meer verwag van hierdie moment? Flitsende ligte, singende engele of dalk […]
Raad vir ons elkeen
Ons almal is menslik en almal kry seer,ons het almal ons lesse om uit die lewe te leer.Ons almal wil graag vergifnis hê,maar dis soms so moeilik net om jammer te sê.Ons almal het stories van trane en spyt,ons almal het verhale van liefde en verwyt.Niemand is perfek nie en almal is nie op die […]
Geloofsvolharding – Deel 5
In Augustus het ons begin met ‘n reeks oor riglyne vir geloofsvolharding vanuit Heb 12:1-3, wat opgedeel word in 5 riglyne. Hier is dus die 5de en laaste riglyn…. Geloofsvolharding Riglyn 5: Fokus op die wenpaal. Ja, fokus op die wenstreep, want daar staan Jesus Christus! Hy is die Leidsman Die Begin en Voleinder […]