
Verwerk uit: My tyd met Hom – Dr Francois Carr “My siel is stil tot God; van Hom is my heil “(Psalm 62:2). Dit is so belangrik vir elke gelowige om daagliks ongehinderde tyd alleen saam met God te spandeer. Daar is nie ’n spesifieke patroon of metode wat ons behoort te volg nie, want elke gelowige […]