NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Vrede

Kersgebed

December 3, 2021March 11, 2022 Duimpie Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis, Uit Duimpie se pen, Tussen Hakkies

My liewe Boeties en Sussies My gebed vir julle hierdie Kersgety is  gebaseer op Mat 5 vers 1 tot 12    Here God van liefde, ons is bly omdat ons weet dat ons van U afhanklik is en dat U koninkryk ons deel mag wees. Here ons wil geen tree sonder U loop nie Ons […]

Continue reading


Hoeveel Meer Om Te Dra?

August 5, 2021September 1, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies Ek hoor nou die dag iemand sê : “Wat gaan nou nog gebeur?!! “  Ek is seker baie van ons voel nou al so! Dis krisis op krisis op krisis. . En ek dink dis hoe Adam en Eva gevoel het toe hul uit paradys geban is. Soos Abraham gevoel […]

Continue reading


n Vrou se Gebed

July 5, 2021July 19, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Tussen Hakkies

‘n Vrou se Gebed “Here, gee my asseblief geloof soos Sara sodat ek seker kan wees van die dinge waarop ek hoop.Gee my dan trane van hoop soos Hanna. Ek vra ook vir Ragab se waagmoed, sodat reg sal geskied.Mag Debora se leierskap my helpom die regte keuses te maak. … Ek vra ook klein bietjie van Delila se […]

Continue reading


Psalm 23 – Vanuit ‘n Ander Oogpunt

July 2, 2014July 19, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis, Tussen Hakkies

Ek deel graag met julle die volgende uiteensetting van Psalm 23. Dit laat mens bietjie dieper dink oor wat daarin staan: ooOoo This is an eye opener; some probably never thought nor looked at this Psalm in this way, even though they say it over and over again. The Lord is my Shepherd:That’s Relationship! I […]

Continue reading


Hart en Siel Oorplanting

June 5, 2014July 19, 2021 Henning Mostert Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Sielskos vir die Lewensreis

Esegiel 36:22-38 In my opleiding as Mediese ingenieur moes ek bygestaan het by ‘n ope-hart operasie.  Dit was seker een van die mees lewensveranderende ervaringe in my lewe om by ‘n oop borskas te staan met ‘n hart wat klop en die longe wat beweeg.  Die are is verbind aan ‘n hart-long masjien, sodat daar […]

Continue reading


Wat Word Van Die Wêreld?

May 6, 2014July 19, 2021 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

Iemand vra nou die dag : Wat word van die wêreld?  Ons vra ook dalk soms dieselfde vraag. Die wêreld voel maar vir my na ‘n groot deurmekaar spul. Ek dink net ons moet meer aan Jesus se voete gaan sit en by Hom leer. Ons wil sommer self die wêreld verander. Dis goed en […]

Continue reading


Happy Pilletjies

April 4, 2014August 19, 2021 Die Ontdekker Leave a comment Uit God se Skatkamer

Die Ou Testament is uitgesproke daaroor dat die Christelike lewe ‘n lewe van vreugde en blydksap is: Psalm 37: 4. “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer”. Psalm 119:35. “Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde“Spreuke 8:30 “Ek het my kennis by Hom […]

Continue reading


God se Ritme in ons lewe

August 5, 2013July 4, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Gaste Bydraers

Deur Johan Brink Wat ‘n voorreg.  Dit is wintervakansie en ons is op pad Wildtuin toe vir ‘n paar dae.  Hier is die Noorde is wintervakansie vir baie van ons sinoniem met ‘n vakansie in die Wildtuin of iewers op ‘n bosveldplaas.Hoekom geniet ons dit so om in die veld tussen die diere te kom.  […]

Continue reading


Woestyn Pad

September 1, 2011June 22, 2021 Henning Mostert Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Sielskos vir die Lewensreis

Die teleurstelling was uitgebeitel in die plooie in Aäron se gesig.“My ma se hart was gebreek na die moord op die Egiptenaar. God het aan haar die belofte van ‘n redder gegee nie ‘n moordenaar nie! Moses het in die Woestyn in gevlug en niemand het hom weer gesien nie.“Sonder ‘n trek om sy mond […]

Continue reading


Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress