Vir slegs R50 kan u ‘n ervaring van u lewe wen.
Die prys is ‘n naweek-jagpakket by Meyersrus, naby Ellisras. Die pakket bevat akkommodasie vir twee persone (een jagter en een nie jagter).
Die jagpakket bevat ‘n Rooibok en ‘n Blesbok.
Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 30 Junie 2021
Die naweek is van Donderdag 29 Julie tot Sondag 1 Augustus 2021
Koop nou u kaartjie.
Deponeer u R50 in die NG Mindalore Tjekrekening
by Absa – Bank – bankkode 632005
Rekening No 0310581348
Gebruik Verwysing VAN – JAG
en stuur ‘n bewys van betaling plus u besonderhede (insluitend kontaknommers) aan
meyersrus01@gmail.com en ngmindalore@gmail.com


Nog Sielskos Vir Die Lewensreis
Afvalpapier Insameling
Pienk Bladsye
Lekka Lekka Potjiekos – kompetisie 2013
Wen ‘n Jag Naweek – 2021 – Wenner in Aksie
Plasing No 0058
NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore