NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Author: Oom Jan

Die Tien Gebooie – Deel 2

April 2, 2014August 19, 2021 Oom Jan Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Oom Jan Se Mening

Verlede maand het ons na die eerste 4 gebooie gekyk.  Net om jul geheue te verfris herhaal ek die eerste vier net kortliks. Die eerste gebod is om God eerste te plaas. Die tweede gebod is om  net vir God te dien. Die derde gebod is om respek vir God se Naam te he. Die […]

Continue reading


Die Tien Gebooie

March 4, 2014July 19, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening, Jeug

Tydens die afgelope jeugkamp het ons meer geleer oor die tien gebooie. Dit was baie leersaam en die Tien Gebooie het sommer weer nuwe betekenis gekry. Dit het my laat dink hoe kan ons dit nog eenvoudiger vir die kinders maak. Met my “surfing” op die internet het op toe op die oulike weergawe afgekom […]

Continue reading


Waarvoor Gebruik Jy Dit?

February 3, 2014July 19, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Hier is drie items. ’n Kitaar, ’n tandeborsel, en ’n sak geld. ’n Kitaar is gemaak om mooi klanke te maak, maar ek sal dit nie kan gebruik om ’n spyker in ’n stuk hout in te slaan nie. Dit is goed om musiek te maak maar is glad nie as ’n hammer nie. Kyk […]

Continue reading


Kies Vandag wie Julle wil dien

January 6, 2014August 4, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Dis ‘n nuwe jaar,ons is bymekaar,laat ons dan ons Christenskap verklaar! Die gemeente se Jaartema vir 2014 is Joshua 24:15 “…. ek en my huis, ons sal die HERE dien”. Wat ’n wonderlike vers is dit nie! So baie mense gebruik dit en het dan ook hierdie woorde in hul huise aangebring. Met die paar […]

Continue reading


Waarom moes Jesus as mens gebore word?

December 2, 2013July 7, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Jesus Christus is die Messias asook ons Verlosser. Om die titels te kon verwerf moes Hy as mens gebore word. As ons deur die Nuwe Testament lees kan ons wel verskeie redes identifiseer waarom Jesus ten volle as mens gebore moes word. Hier volg dan sewe van die redes: GEHOORSAME VERTEENWOORDIGER Jesus het ons verteenwoordig […]

Continue reading


Waarom Kategese?

November 4, 2013July 5, 2021 Oom Jan 1 Comment Oom Jan Se Mening

Sal jy ooit probeer om ‘n vliegtuig te loots sonder die nodige opleiding?Beslis nie, jy soek sekerlik moeilikheid as jy ’n vliegtuig wil vlieg sonder dat jy vooraf die nodige opleiding ondergaan het. Hoe beter die opleiding, hoe beter is jy toegerus om krisisse en probleme wat op jou pad kom, te hanteer.    Krisisse […]

Continue reading


Kyk Ek Staan BY Die Deur En Klop

November 4, 2013July 2, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Kyk ek staan by die deur en ek klop Mindalore is een van die min gemeentes waar daar nog diakens en ouderlinge is wat in die wyke ingaan en besoeke gaan doen. Om ‘n kerkraadslid te wees is ‘n groot voorreg, en wanneer mense jou vriendelik ontvang en afsprake nakom dan maak dit jou werk net […]

Continue reading


Die Tien Gebooie

October 7, 2013August 7, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Wette, en die Wet, is een van die belangrikste Bybelse konsepte. Daarom moet sy aard en doel daarvan duidelik verstaan word. Die Wet onthul die karakter en standaarde van God. Daarom is dit dan ‘n rigtingwyser vir hoe die mens sy liefde vir God en vir sy medemens kan betoon. Maar, die Wet veroordeel ook, […]

Continue reading


Hoe Lyk Jou Psalm?

September 2, 2013July 2, 2021 Oom Jan Leave a comment Jeug - No Limits, Oom Jan Se Mening, Jeug

Verlede maand het ons gekyk na 9 verskillende manier hoe mens die Here kan loof en prys. Dit was alles gebaseer op voorbeelde uit die boek Psalms. Nou wil ek dit die maand graag verder neem deur elkeen wat hier lees uit te daag om sy/haar eie Psalm te skryf. Dis juis wat Sondag aand […]

Continue reading


Psalms – 9 Maniere van Aanbidding en Lofprysing

August 5, 2013July 4, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Volgens die Bybel leesrooster gaan ons die kwartaal uitsluitlik met die Psalms besig wees. Oor ek so baie van “Praise & Worship” hou, is die Psalms vir my sinoniem met lofprysing en aanbidding. Daarom het ek dit goed gedink om met julle iets te deel van 9 maniere hoe om te aanbid. (inligting aangepas vanaf […]

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress