
Pinksterweek is een van die mees inspirerende weke van die jaar. Henning sal oor die Heilige Gees praat en hoe ons lewens deur die Gees beïnvloed word. Dienste is vanaf Maandag tot Donderdag om 19:00 in die kerk of op Facebook. As u vrae het oor die Heilige Gees, stuur vir Henning ‘n Whatsapp en […]