Gebed is ‘n gesprek met God – Mark 14:32-42

Lydensweek 2 – Sondag 6 Maart 2022 Inleiding: Vandag is die tweede Lydings Sondag.  Verlede week het ons gepraat oor die Nagmaal en die betekenis van die Nagmaal.  Vandag gaan ons gesels oor gebed en spesifiek kyk na tekste waar Jesus oor gebed praat.  Die gebeure in die tuin van Getsemane na die nagmaal sien […]

Continue reading


Oppas om nie vir Jesus te verloën nie – Luk 22:54-62 

Sondag 13 Maart 2022 – 3de Lydensweek Inleiding: Ons stap verder op die pad van die Lydensweek. Week 1 het ons na die Nagmaal se instelling gekyk Week 2 was gebed ons fokus. Week 3 gaan dit oor hoe maklik dit is om Jesus te verloën. Wat beteken verloën:  Verraai verwerp, misken, Realiteit is ‘n […]

Continue reading