
Ons raak soms sentimenteel oor baie dinge, kinders se eerste tekenprentjie, ‘n geparste blommetjie met spesiale herinneringe, ‘n bak wat Ma vir my gegee het, ‘n Familie Bybel en ander mooi goedjies, dit bring soveel mooi herinneringe en lekker gevoelens wat mens met die sien daarvan weer terugvat na ‘n lekker en spesiale oomblik. Sulke […]