COVID-19

Een van die doelwitte van hierdie webwerf was om soveel as moontlik van die geskiedenis van
die gemeente te dokumenteer. Dit beteken om so ver as moontlik terug te wandel in die verlede. U kan vra wat is die doel om terug te kyk na die verlede, maar die waarheid is dat as u die verlede verstaan, help dit om die toekoms te voorspel.
Een ding is seker en dit is dat God al die jare saam met Mindalore was en altyd sal wees en die wat na God soek, ervaar Sy Konstante Teenwoordigheid met ons op wonderbaarlike en soms onverklaarbare maniere.
Eendag, miskien wanneer Mindalore haar honderdjarige bestaan vier, sal iemand vra “hoe was ons geraak deur die Covid – 19 Pandemie van 2020 – 2022? Hierdie plasing is deel van ons geskiedenis. Dalk sal die kinders op die lys hieronder (en daar is heelwat van hulle) deel wees van die moontlike Feesviering in 2071. Klink so ver weg maar dis om die hoek!
In ‘n boodskap op Facebook op Saterdag 17 Julie 2021 noem Ds. Henning Mostert almal wat die virus opgedoen het en op daardie datum oorleef en herstel het.
Die lys bevat ook die name van diegene wat tydens die skryf hiervan nog met Covid onderlede was.
Die lys is onvolledig en daar sal gepoog word om dit by te werk sodra inligting ontvang word.
Vanmore wil ek die Here loof vir Ng Mindalore se familie lede wat Hy genees het van COVID.
Van hulle sukkel nog met nagevolge, maar EK LOOF DIE HERE want aan Sy liefde is daar geen einde nie.
Adriaan Gross; Chantal Gross; Janika en Jané Gross;
Chantelle Naude Beukes;
Anne-Marie Scheepers;
Christo Stander; Ivy Stander;
Belinda Erasmus; Riaan Erasmus; Charl Erasmus;
Johan van Heerden; Juanita van Heerden;
Lelanie Pretorius;
Kyle Hicks; Brendon Hicks;
Wimpie De Buys; Vicky Debuys;
Peter Hannay;
Shantelle De Klerk; Nico de Klerk; Leane de Klerk;
Leandré Da Silva;
Tannie Koeks Botha;
Rona Havenga;
Sonika Vijoen;
Stefan Viljoen;
Ester Bezuidenhout; Fanie Bezuidenhout;
Andre Bestbier; Anika Bestbier;
Elrina Marais;
Christo Vd Westhuizen;
en ek loof die Here dat Hy die volgende Mindalore Familie lede in Sy genesende hand sal vashou waar hulle COVID het:
Lynette van Niekerk; Marike van Niekerk;
Oom Edwil en Tannie Piena van Aarde en gesin;
Elzabé van der Merwe Van Rooyen

Gertina Breet
As ek iemand van Mindalore vergeet het laat weet my seblief.

Henning

Nog Sielskos Vir Die Lewensreis
Liefde Is
Kambrokind
Liefde en Omgee
As Gebou Van God Vertrou Ons Jesus
Juig en Wees Bly
Bid en bly op die smal pad
Plasing No 0301

Leave a Reply

Your email address will not be published.