Dr. Havinga Sing!

NG Mindalore was bevoorreg om die Junior en Senior Skoolkore van Dr. Havinga onder leiding van Linda Langley by ons te kon hê. Die kinders het uit hulle harte uit die Here geloof met hul sangtalent en ook op die manier die erediens in ‘n loffees laat verander.  Die kore het afgesluit met ‘n massakoor en dit was werklik hoendervleis mooi!. Ons almal het afgesluit met “Ons Koning kom” en elkeen kon ervaar dat die lied uit die hart uit gesing word tot eer van ons Koning!

Outhou Jy toe Jan De Wet opgetree het?

Nog Sielskos Vir Die Lewens Pad
Eetgoed vir die Troepies
Plasing No 0052

Leave a Reply

Your email address will not be published.