Gebruik Van Hierdie Webwerf – Deel Twee

In hierdie tweede deel gaan ons kyk na die volgende drie elemente van die Tuisblad van NGMindalore.co.za
In die eerste deel het ons gekyk na die “Home” skakel en die twee skakels langs dit. Op dié bladsy gaan ons kyk na
Die soek funksie (4), die Kategorieë funksie (5) en die Onlangse kommentaar funksie (6).

4 – SOEK FUNKSIE – Ons soek funksie is beperk tot ons webwerf, in pleks van jou terug te vat na Google of the soek enjin wat jy tans gebruik. Jy kan ‘n woord of frase intik and bladsye wat daardie word of frase insluit sal verskyn. Byvoorbeeld vertroue sal 15 items oplewer maar volkome vertroue 7

5 – KATEGORIEé – Elke nuwe plasing word in ten minste een kategorie toegeken. Meeste is in twee verskillende kategorieé. Daar is ‘n “dropdown” pyltjie. Kliek daarop en jy sal die huidige lys sien met die nommer bladsye in elke kategorie, byvoorbeeld in “Preek Notas” was daar 8 op datum van plasing van hierdie bladsy. Let op dat die nuutste plasing is altyd bo. Van tyd tot tyd word kategorieé verander.
6 – ONLANGSE KOMMENTAAR – Daar is die fasiliteit op elke blad vir kommentaar van lesers. Ons sal later praat oor hoe jy kommentaar kan plaas maar vir nou praat ons hoe jy dit gebruik. Soos jy kan sien is daar ‘n paar plasings alreeds gemaak. Die persoon se naam verskyn sowel as die blad waarop die kommentaar verplaas is. Jy kan na daardie blad gaan net om op die naam te kliek.

Die volgende bladsy is Gebruik Van Hierdie Webwerf – Deel Drie. Om terug te gaan na Deel een kliek op die skakel hieronder. Gebruik Van Hierdie Webwerf – Deel Vier is ook beskikbaar.

OPLEIDING Gebruik van werf

Plasing No 0268

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *