Geestelike Groei Geleenthede

Gemeente Bybel Studie

Dinsdae 19:00 By die Pastorie Richardsonlaan 32 Mindalore
Kontak Henning

Vroue Oppad Saam Met God
Woensdae 10:00 in die Konsistorie – Parkeer agter waar dit veiliger is.
Kontak Antoinette Kleynhans

Manne van die Woord
Saterdae om 07:00 By die Pastorie, Richardsonlaan 32 Mindalore
Kontak Thom van Tonder

Nog Sielskos Vir Die Lewens Pad
Groepe
Goue Jeug Laat Waai met Pannekoek
Plasing No 0023

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *