Elke jaar kies ons n nuwe Jaartema. Dit gaan hand in hand met ons Leuse – No Limits With God” Wie onthou die temas vir 2002, 2003, 2004, 2005 en 2006? Laat weet as jy onthou.
.
- 2002 –
- 2003
- 2004
- 2005
- 2006
- 2007 – Joh 1:16 – “Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.”
- 2008 – Sag 4:6 – “Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige.”
- 2009 – 1 Pet 5:6 – “Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God.”
- 2010 – Joh 3:30 – “Hy moet meer word en ek minder.”
- 2011 – Hand 20:32 – “Die woord is magtig.”
- 2012 – Joh 14:25-26 – “Die Heilige Gees sal jou alles leer.”
- 2013 – Joël 2:11 – “dié wat die Here se bevel uitvoer, is sterk.”
- 2014 – Jos 24:15 “Ek en my huis, ons sal die Here dien.”
- 2015 – Fil 4:13 – “Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.”
- 2016 – Spr 3:6 – “Ken Hom in alles wat jy doen”
- 2017 – Kol 4:2 – “Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar.”
- 2018 – Ps 120:1 – “Roep God aan en hy sal jou gebed verhoor.”
- 2019 – Spr 14:26 – “Wie God dien het ‘n veilige vesting.”
- 2020 – Jak 4:8 – “Nader tot God en Hy sal tot jou nader.”
- 2021 – 1 Kor 3:9 – “Julle is die gebou van God.”
Skakels
Belangrike Telefoon Nommers
Dagboek
Fondsinsameling
Pienk Bladsye
Die verhaal van Tussen Ons
Plasing No 0161
NGMindalore RichardsonLaan 32 Mindalore