Pinkster 2021

Pinksterweek is een van die mees inspirerende weke van die jaar. Henning sal oor die Heilige Gees praat en hoe ons lewens deur die Gees beïnvloed word. Dienste is vanaf Maandag tot Donderdag om 19:00 in die kerk of op Facebook. As u vrae het oor die Heilige Gees, stuur vir Henning ‘n Whatsapp en hy sal dit Donderdag probeer beantwoord

Nog Sielskos vir die Lewenspad
Pinkster 2021 – Die Heilige Gees 1
Pinkster 2021 – Die Heilige Gees 2
Pinkster 2021 – Die Heilige Gees 3
Pinkster 2021 – Die Heilige Gees 4
Volkome Vertroue
Nuwe Plasings

Plasing No 0076

Leave a Reply

Your email address will not be published.