‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 29 van 90 Dae van Gebed vir Suid AfrikaDit is ook Goeie Vrydag. ;n Dag van van gemengde emosies, die soet en die suur. Die geweld en haat aan die een kant, en aan die ander, die feit dat Jesus verseker het dat diegene wat na Hom wend, […]
Bekering
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dae 31 tot 40
‘n Oproep tot aksie Hierdie Bladsy is net skakels na ander plasings op hierdie webwerf. Lees die gebede op dae 1 tot-10Lees die gebede van dae 11 tot 20 Lees die gebede van dae 21 tot 30Plaas My Gebed vir Suid AfrikaPost My Prayer fpr South AfricaSupport This Action Plasing No 0430
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 28
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 28 van 90 Dae van Gebed vir Suid AfrikaDit is ook die nag van Jesus se bedroefheid en angs in GetsemaneLynette Botha en Esther Havenga is die bidders vir vandag ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA Almagtige ewige troue Vader,ons buig in diepe afhanklikheid voor U en vra U […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 27
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 27 van 90 Dae van Gebed vir Suid Afrika Esther Havenga is vandag se eerste bidder gevolg deur Lucy du Preez, een van ons jeug leiers watonlangs ons jaarlikse Jeugkamp bygewoon het. ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA Onse Vader wat in die hemel is, ons drie-enige God, Vader, […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 26
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 26 van 90 Dae van Gebed vir Suid AfrikaDie gebede is van Anoniem en van twee van ons jong mense watonlangs ons jaarlikse Jeugkamp bygewoon het -Janco Grobler en Daniel Burger ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA Hemelse Vader ons land kreun onder die gewig van gebrokenheid. Daarom soek […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 25
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 25 van 90 Dae van Gebed vir Suid AfrikaDie gebede vandag kom van Esther Havenga en twee van ons jonger mense watonlangs ons jaarlikse Jeugkamp bygewoon het -Jané Gross en Leandie Du Preez ONS GEBEDE VIR SUID AFRIKA Onse Vader wat in die hemel is, ons Almagtige 3enige […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 24
‘n Oproep tot aksie Vandag is Palm Sondagen dag 24 van 90 Dae van Gebed vir Suid Afrika.Die bidder vir vandag het verkies om Anoniem te bly. MY GEBED VIR SUID AFRIKA Almagtige Hemelse VaderBaie dankie vir U liefde vir ons en dat ons met al ons versugtinge U kan nader in gebed. Ek dink aan […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 23
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 23 van 90 Dae van Gebed vir Suid Afrika.Die gebed kom van Ds. Henning Mostert van Ghanzi, Botswana MY GEBED VIR SUID AFRIKA Hemelse Vader Ek bid dat U naam geheilig sal word. Dat elke kind van God sal beleef hoe daar in die Naam van die Vader, […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 22
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 22 van 90 Dae van Gebed vir Suid AfrikaOns gebed vandag handel oor Gesondheidsorg en |die mediese beroep in Suid-Afrika MY GEBED VIR SUID AFRIKA O Here, U is die groot geneesheer. U is die bron van ons lewens. Die evangelies beskryf baie gebeure waar U ingegryp […]
90 Dae van Gebed vir Suid Afrika – Dag 21
‘n Oproep tot aksie Vandag is dag 21 van 90 dae van Gebed vir Suid AfrikaKan ek meer as een keer ‘n gebed indien? – JA en ons sal ditverwelkom.Kan ek my gebed per hand skryf? – JA en dien dit in by die kantoorVandag se gebed is gebaseer op n gebed van John Wesley […]