NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Beskerming

Die Ware Lig

November 1, 2021March 11, 2022 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies In die Hindu kultuur is hulle nuwe jaar gevier rondom die einde Oktober of begin November. Divali, of “Die fees van die ligte” gaan oor die algehele oorwinning oor donker, goed oor sleg, kennis teenoor onkunde. Alles word voor die tyd skoongemaak sodat lig en nuwe lewe hul pad maklik […]

Continue reading


Ek glo aan die gemeenskap van die heiliges

October 1, 2021March 11, 2022 Die Ontdekker Leave a comment Uit God se Skatkamer

Hierdie deel van die apostoliese geloofsbelydenis handel oor die Kerk. Ons hoor van die gemeenskap van die heiliges, maar wat beteken dit om ʼn gemeenskap te wees?  ʼn Gemeenskap is ʼn groep mense wat saamleef in dieselfde plekke en ruimtes, en hulle is werklik mekaar se naastes. Die gemeenskap van die heiliges is dus ‘n gawe van […]

Continue reading


Ken God my?

October 1, 2021March 11, 2022 Die Ontdekker 1 Comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit God se Skatkamer

Wat ‘n diepgaande gedagte. Ek dink ons het almal grootgeword met die kennis van God en ek is seker dat jy op ‘n stadium in jou lewe God ontmoet het en ‘n intieme verhouding met God begin het. 1 Korintiërs 8: 3 “Maar as iemand God liefhet, word hy deur God geken”. Hierdie vers het […]

Continue reading


Kambrokind

July 15, 2021August 19, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Gaste Bydraers

Hoe het ander voor ons, deur sulke krisis tye gekom? Die artikel het op Whatsapp verskyn en is baie keer aangestuur. Of die skrywer doelbewustelik gedoen of dit aangestuur sonder toestemming weet ek nie. So, alle erkenning aan die skrywer en dankie vir die gebruik daarvan. Dit gaan oor oorlewing in die tye van die […]

Continue reading


Die Geel Roeibootjie

June 15, 2021July 11, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Tussen Hakkies

Hierdie verhaal het baie keer op sosiale media verskyn sonder om die skrywer te erkenn Man is gevra om ‘n boot te verf. Hy het sy verf , kwaste en ander gereedskap gebring en die boot helder geel begin verf, soos die eienaar hom gevra het.Terwyl hy verf, merk hy ‘n gaatjie in die romp […]

Continue reading


Die Skild van Geloof

April 30, 2021June 23, 2021 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies. Ons is almal wel bekend met Efesiërs 6 vers 13 tot 20 ( die Christen se wapenrusting ). Ek wil egter nie oor die hele wapenrusting met julle gesels nie, maar oor die skild van geloof. ‘n Skild is ‘n effens gebuigde skyf van hout, metaal, leer of wat ookal […]

Continue reading


Psalm 121 – Nader tot God en Kyk Op

April 2, 2020July 4, 2021 Henning Mostert Leave a comment Preek Notas

Tydens enige onsekere en lewensbedrygende situasie wil mense veg, of vlug, of vries. Mense veg terug deur maatreëls in te stel, planne te maak teen die onbekende wat ons nie kan sien nie. Party vlug – vermy enige kontak, trek terug in hul persoonlike ruimte. Party vlug deur ontkenning. Party vries. Weet nie wat hulle […]

Continue reading


Raak Sentimenteel Oor Mekaar

January 1, 2019June 23, 2021 Van Ons Stoep Leave a comment Van ons Stoep

Ons raak soms sentimenteel oor baie dinge, kinders se eerste tekenprentjie, ‘n geparste blommetjie met spesiale herinneringe, ‘n bak wat Ma vir my gegee het, ‘n Familie Bybel en ander mooi goedjies, dit bring soveel mooi herinneringe en lekker gevoelens wat mens met die sien daarvan weer terugvat na ‘n lekker en spesiale oomblik. Sulke […]

Continue reading


Die Apie en Die Tier

June 5, 2014July 21, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en SussiesEk hou nou die dag ‘n klein kindjie dop terwyl hy besig is om ‘n vorm legkaart te bou. Hy probeer sy bes om die leeu in die kameelperd te pas en die apie in die tier. Oor en oor probeer hy maar tevergeefs. Die Apie pas net nie in nie. Uiteindelik, […]

Continue reading


Wees Rustig In Die Here

May 6, 2014July 19, 2021 Die Ontdekker Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit God se Skatkamer

Want so sê die Here, die Heilige van Israel: In terugkeer en rus lê julle heil, in stil wees en vertroue bestaan julle krag; maar julle wou nie en het gesê: Nee, maar op perde sal ons vlieg, daarom sal julle moet vlug! en: Op renperde sal ons ry, daarom sal julle vervolgers laat jaag!”  […]

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress