NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Dankbaarheid

Kersgebed

December 3, 2021March 11, 2022 Duimpie Leave a comment Sielskos vir die Lewensreis, Uit Duimpie se pen, Tussen Hakkies

My liewe Boeties en Sussies My gebed vir julle hierdie Kersgety is  gebaseer op Mat 5 vers 1 tot 12    Here God van liefde, ons is bly omdat ons weet dat ons van U afhanklik is en dat U koninkryk ons deel mag wees. Here ons wil geen tree sonder U loop nie Ons […]

Continue reading


Mindalore groet vir Oom Flip

November 9, 2021March 11, 2022 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

Op Maandag 11 Oktober het ons gemeente saam met die Botha familie afskeid geneem van ons oudste lidmaat, naamlik Oom Flip Botha. Oom Flip is op 1 Oktober 1929 gebore. Verlede jaar, in die Oktober uitgawe van Tussen Ons, het ons ‘n artikel oor Oom Flip se lewe geplaas. Op 8 September 2021 is Oom […]

Continue reading


Die ontstaan van ons Kerkgebou

October 1, 2021March 11, 2022 Henning Mostert 1 Comment Brokkies uit ons geskiedenis

Mindalore Gemeente is op 17 Januarie 1970 gestig en daar is begin met gesprekke om die kerk te bou. Die Stadsraad het op 17 September 1973 die riolering vir die omgewing waar die Kerkkompleks opgerig gaan word voltooi. JMJ Koorts is as argitek aangestel en die planne vir die kerkgebou is opgetrek. Die Bourekenaars was […]

Continue reading


Die Verhaal Van Tussen Ons

August 4, 2021August 19, 2021 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

Die heel eerste Maandblad van die Gemeente het as DIE GIDS bekend gestaan en is uitgegee in Maart 1971. Later (die datum is onbekend) het die naam verander na: “Gemeente Nuusbrief” en in 2002 is ‘n nuwe naam naamlik TUSSEN ONS vir die blad gegee. Ons publiseer graag die voorblad artikel van DIE GIDS van […]

Continue reading


COVID-19

July 19, 2021August 19, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

Een van die doelwitte van hierdie webwerf was om soveel as moontlik van die geskiedenis vandie gemeente te dokumenteer. Dit beteken om so ver as moontlik terug te wandel in die verlede. U kan vra wat is die doel om terug te kyk na die verlede, maar die waarheid is dat as u die verlede […]

Continue reading


n Vrou se Gebed

July 5, 2021July 19, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Tussen Hakkies

‘n Vrou se Gebed “Here, gee my asseblief geloof soos Sara sodat ek seker kan wees van die dinge waarop ek hoop.Gee my dan trane van hoop soos Hanna. Ek vra ook vir Ragab se waagmoed, sodat reg sal geskied.Mag Debora se leierskap my helpom die regte keuses te maak. … Ek vra ook klein bietjie van Delila se […]

Continue reading


Mindalore is 50 – Ontmoet Tannie Anna Roodt

July 2, 2021August 4, 2021 Henning Mostert Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

Tannie Anna Roodt is ’n stigterslid van die NG Gemeente Mindalore en het op 11 Januarie 2021 ‘n geseënde 100 jaar oud geword. Tannie Anna is Gebore op 11 Januarie 1921 in die distrik Hoopstad. Sy en Oom Jan Roodt wat ook lid van die Boukommissie van die nuwe Kerkgebou was, is op 7 Desember […]

Continue reading


Die Boom

May 21, 2021June 24, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Brokkies uit ons geskiedenis

Boodskappe op ons 50ste Verjaarsdag Die van Julle wat die Feesviering ete bygewoon het sal onthou dat ons die boek van boodskappe rondgestuur het en ook ‘n boompie gehad waar ander boodskappe kon aangeheg word.Hierdie is die boodskappe op die boom. Almal het mooi geskryf behalwe een. Sy het verkies om haar boodskap in die […]

Continue reading


Ek wil die Here loof

April 5, 2020June 23, 2021 Duimpie Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies  Ek word vanoggend wakker met die lied “ Loof die Heer Hy is goed “ in my gedagtes. Inteendeel, ek word meeste oggende wakker met ‘n lied in my kop. Glo my, dit gaan ook nie altyd klop disselboom met my nie, maar ek weet God het my lief en […]

Continue reading


Lewende Brood Fees

July 9, 2014July 21, 2021 Snuffeltjie Leave a comment Brokkies uit ons geskiedenis

Die Diakens van Mindalore het ‘n paar jaar gelede besluit dat ons Pinkster op ‘n besondere manier moet vier.  Hierdie besluit het geboorte gegee aan die Lewende Brood Fees. Met hierdie fees word ons herinner aan Jesus se woorde in Johannes 6:33-58. Jesus is die Lewende brood en ons moet hierdie  Lewende Brood eet sodat […]

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress