NG Mindalore, Krugersdorp

No Limits

  • Home
  • Belangrike Kontak Nommers
  • Rubrieke, Artikels en Leesgoed

Geduld en Volharding

Ken God my?

October 1, 2021March 11, 2022 Die Ontdekker 1 Comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Uit God se Skatkamer

Wat ‘n diepgaande gedagte. Ek dink ons het almal grootgeword met die kennis van God en ek is seker dat jy op ‘n stadium in jou lewe God ontmoet het en ‘n intieme verhouding met God begin het. 1 Korintiërs 8: 3 “Maar as iemand God liefhet, word hy deur God geken”. Hierdie vers het […]

Continue reading


Glo en Doen

May 16, 2021July 11, 2021 Henning Mostert Leave a comment Preek Notas

As gebou van God glo en doen ons. Mark 5:21-43 Sondag 16 Mei 2021 Verlede week het ons gepraat oor wedergeboorte en die keuse wat ons moet maak om vanuit die duisternis van hierdie wereld deur die geboortekanaal van die kruis in die gees gebore moet word. ‘n Babatjie wat gebore word moet sekere goed […]

Continue reading


“Soos Ek by Moses was, so sal Ek by jou wees”

January 3, 2021March 11, 2022 Henning Mostert Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Sielskos vir die Lewensreis, Preek Notas

Josua 1:1-9 3 Januarie 2021 Vandag is die 1e Sondag van 2021.  Die Hele jaar lê voor ons en ons is nog maar onseker oor hoe ons oor 2020 voel, maar baie van ons is net dankbaar dat dit verby is. Baie wonder hoe een dag nou so groot verskil kan maak, maar in die […]

Continue reading


Keuses Beinvloed Jou Hele Lewe

April 4, 2014August 19, 2021 Henning Mostert Leave a comment Rubrieke, Artikels en Leesgoed, Sielskos vir die Lewensreis

Jeremia 6:16 Ons hele lewe is saamgestel uit keuses. Van eenvoudige keuses soos wat gaan ek aantrek? na meer intense keuses soos wat gaan ek studeer na skool? Moet ek van werk verander? Na nog meer intense keuses soos, is hierdie die liefde van my lewe met wie ek gaan trou?   En dan die […]

Continue reading


Tou Opgooi

August 5, 2013July 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies My Ma het altyd gesê : “Jy weetwat jy nou is, maar jy weet nie wat jy netnou is nie.” Dis so waar!  ‘n Mens se lewe kan in ‘n japtrap verander. Al konstante is Jesus Christus. Hy is onder elke omstandigheid by jou. Hy het jou baie lief. Psalm […]

Continue reading


Meer Werd As Mossies

January 7, 2013July 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

My liewe Boeties en Sussies Ja, dis sowaar 2013!Een ding wat my dwars in die krop steek is dat mense hul so kommer oor die dag van more en wat 2013 inhou, dat hulle skoon vergeet om vandag te lewe. Ek het ‘n kinderliedjie van Soekie Krog geluister wat sê: “God ken jou naam en […]

Continue reading


Selfbeheersing

December 3, 2012July 4, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Desember – VAKANSIE! Ja nee, die jaar is nou op ‘n einde. Teen die tyd dat julle die “Tussen Ons” nuusbrief ontvang is die meeste kinders seker al so te sê klaar met die eksamen. So die ouers kan nou begin ontspan. Ek glo en vertrou almal het hul beste gegee en sal goeie punte […]

Continue reading


Geduld Bring Sekerheid

December 3, 2012June 23, 2021 Bruce Andrew Leave a comment Uit God se Skatkamer

Die mens is van natuur voortvaarend en impulsief. Ons storm in ’n situasie in en maak oorhaastige beslissings wat ons later berou. Dan wens ons dat ons meer tyd aan ons besluit bestee en dit ernstiger oorweeg het. Onvermydelik moet ons dan met skaamte erken dat ons ’n fout gemaak het. Sommige beslissings kan verreikende […]

Continue reading


Josua, Rigters en Rut

October 1, 2012June 24, 2021 Oom Jan Leave a comment Oom Jan Se Mening

Kort opsomming van die drie baie interessante boeke Die afgelope kwartaal het die gemeente se lees rooster ons deur die drie boeke, Josua, Rigters en Rut gevat. Ouder gewoonte het die “No Limits” se lesse elke Sondag aand gehandel oor lesse uit die verhale. Daarom dan so ‘n kort opsomming van die drie baie interessante […]

Continue reading


DIE BALK IN JOU OOG

August 6, 2012August 4, 2021 Duimpie Leave a comment Uit Duimpie se pen

Ek hoor nou die dag een persoon vir ‘n ander sê: ” Hou tog net op om fout te vind!”Sjoe ons is darem altyd so geneig om fout te vind. Om te fit oor dinge.Ek het gaan kyk wat verskillende Bybelvertalings daaroor te sê het.Die boodskap stel dit so -Matteus 7 v 1 “ Moenie vitterig […]

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Kategorieë

Onlangse kommentaar

  • F B Smuts on Ken God my?
  • Kobus on Die ontstaan van ons Kerkgebou
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Bruce Andrew on Gaan Dan Heen
  • Andre van Tonder on Gaan Dan Heen

Argiewe

dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress