
Die teleurstelling was uitgebeitel in die plooie in Aäron se gesig.“My ma se hart was gebreek na die moord op die Egiptenaar. God het aan haar die belofte van ‘n redder gegee nie ‘n moordenaar nie! Moses het in die Woestyn in gevlug en niemand het hom weer gesien nie.“Sonder ‘n trek om sy mond […]