WestRand Car Show 2014 Op ‘n bibber koue Vrydag oggend word daar baie bespiegel oor die weer van Saterdag 31 Augustus. Die weervoorspellings word dop gehou, asems word opgehou, plannetjies word gemaak oor wat ons gaan maak as dit so koud gaan wees. Daar word ernstig om genade gebid, want die Jubelfees word al van […]
Jubelfees
Jubelfees – 2013
WestRand Car Show Watter stalletjie is die kerk sin, ek wil julle graag ondersteun!”“Baie dankie,” antwoord ek, “maar alles wat jy hier sien het die kerk gereël, jy kan by enige stalletjie koop!” Die verbasing op die persoon se gesig het boekdele geskryf! Mindalore is nie ‘n klein katjie wat jy sonder handskoene aanpak nie, […]
Jubelfees – WestRand Car Show 2012
Mindalore se Jubelfees word elke Jaar net meer ‘n rede om God te eer vir Sy absolute versorging en omgee vir ons gemeente! Soos wat die ekonomiese krisis en resessie aan die toeneem is, is dit elke jaar werklik ‘n groot wonderwerk waarmee God ons as Sy gemeente seën. Hierdie jaar is daar vroeg al […]
JUBELFEES – 2011
Westrand Car Show – 2011 Op 27 Augustus 2011 was die skoolgronde van Dr Havinga ‘n miernes van bedrywighede soos net NG Kerk Mindalore dit kan doen! Van vroegdag af is daar gazebo’s opgeslaan, tafels rondgedra en bestandele begin uitpak! Vroeg reeds het die voertuie begin inskryf vir die jaarlikste “ Jubelfees – Cars in […]