
Vir slegs R50 kan u ‘n ervaring van u lewe wen. Die prys is ‘n naweek-jagpakket by Meyersrus, naby Ellisras. Die pakket bevat akkommodasie vir twee persone (een jagter en een nie jagter). In 2021 het die jagpakket ‘n Rooibok en ‘n Blesbok ingesluit, maar hierdie jaar is daar ook ‘n Blou-Wildebees by. Jy kan […]