
My liewe Boeties en Sussies Ek hoor nou die dag ‘n persoon ‘n ander persoon met die volgende woorde toe snou: “Wie dink jy is jy! “, en nog erger: “Jy is ’n regte….“ Jy, my boetie, en jy my sussie is baie waardevol en kosbaar in God se oë. Jy is deur God self […]