Hoe kan ek seker wees ek is ’n kind van God

Twyfel onstaan op verskeie maniere in ons as gelowiges se lewens. Bybel tekste soos : Mat 21:21 en Jak 1:6-8 maak dit moeiliker en laat jou skuldig voel. Wat sê die Bybel rondom twyfel? Omtrent elke persoon in die Bybel het twyfel ervaar. Die Bybel verdoem nie twyfel nie, maar wel die volharding in twyfel. […]

Continue reading