Alles raak so duur maar tog wil ek hulle bederf. Verlede jaar het hulle vir my ’n groot geskenk gegee so ek kan nie die jaar weer die selfde ou dingetjie koop nie en die winkels gaan so besig wees so ek sal dit mooi moet beplan, miskien in my “lunch uur by die […]
Sonde
Jesus Alleen
Sluit die sondaar se gebed in Dit is so hartseer om te sien hoe mense van ander gelowe rond skarrel. Probeer dinge en dade doen om hul gode gelukkig te hou, hardloop so agter die tradisies van hul geloof aan dat hulle op niks anders kan fokus nie.Die Bybel stel dit reguit – Net deur […]
Dissipline
Dissipline….. Dis iets waarvan almal behoort te weet en wat dit beteken, maar waar dit in vandag se tye nie meer beoefen word nie. Dissipline by die huis en skole kan baie oor gepraat word, maar dis nie waaroor ek nou wil gesels nie, want daar is soveel opinies oor die onderwerp as wat daar […]